Didaskos Christelike Privaat Skool
Important School Information: Didaskos Christelike Privaat Skool
Admissions Enquiries - click here
Didaskos is n IEB en GDO geregistreerde privaatskool wat gegrond is op Christelike waardes. Ons klasse is nie groter as 15 leerders per klas nie en dus kry elke kind die spesiale aandag wat hulle verdien. Ons is gelee in rustige omgewing in Rynfield, Benoni.
|
For school fees and other admissions information, please contact us
by filling in the form or: click
here