Hebron Chrisenskool Primary School

Northern Suburbs, Bellville, Western Cape

Hebron Chrisenskool Primary School

Primary SchoolCo-EdCAPS

About

Wat 'n wonderlike voorreg om deel te kan wees van gehalte Christenonderwys. Hebron Christenskool bied 'n Afrikaanse Christusgesentreerde Kurrikulum van Graad 1 tot Graad 7. Die skool het sy deure op 20 Januarie 1998 geopen in Bellville en vier, danksy die Here se groot genade en goedheid, vanjaar ons 15de bestaansjaar. Hebron is 'n Ouerbeheerde skool wat by ACSI (Association of Christian Schools International) geaffilieerd is. Ons is as privaatskool geregistreer by die WKOD ( Wes-Kaap Onderwysdepartement). Ek kan met oortuiging se dat die Christen leerkragte deur God se genade en deur die leiding van Sy Heilige Gees u kind sal begelei op akademiese-, sport- en kulturele gebied sodat u kind kan groei om 'n gelukkige, geloofseker kind te kan wees. U kan ons gerus kontak en kom kuier. Mag die Here U seen en beskerm, en Sy aangesig oor U skyn en U Sy vrede gee.

School Details

No reviews yet. Sign in to leave a review.

Nearby Schools