Ruens Kollege Pre-School
Klipdale, Western Cape
Ruens Kollege Pre-School
Pre-SchoolCo-EdIEB
About
Ruens Kollege is 'n klein onafhanklike, Afrikaanse gemeenskap skool in die hartjie van die Overberg. Die rustige en veilige landelike omgewing skep die ideale atmosfeer waarbinne ons kinders aan die hand van Christelike waardes met die nodige vaardighede en kennis toegerus word. Ons missie is tweeledig; Leer om te Lewe. Lewe om te leer. Dit word nagestreef deur Christelike waardes, kritiese denke, probleemoplossing, kreatiwiteit, aanpasbaarheid en samewerking te verweef in alle fasette van ons akademie, kultuur en sport. Ons nooi u uit om te deel in ons visie vir gelukkige, selfversekerde, ingeligte en afgeronde kinders wat goed toegerus word vir die een-en-twintigste eeu.
School Details
Reviews
No reviews yet. Sign in to leave a review.