Woelwater Preprimary Pre-School

South Coast, Amanzimtoti, KwaZulu-Natal

Woelwater Preprimary Pre-School

Pre-SchoolCo-EdCAPS

About

In September 1974 begin Mev. v.d. Walt 'n groepie met 5 kleuters in die NG Kerksaal. Mev. T. Conradie sluit in 1975 by haar aan as hulp. Op 1 Julie 1975 word die Groep geregistreer by die D.V.O.; die eerste Ouerkommitee word gestig; Mev. Conradie word as die Hoof aangestel en 'n kompetisie word gehou om vir die skool 'n naam te kry. Vanaf September 1975 staan die skool bekend as Woelwater Pre-Primere Skool. In Junie 1976 vertrek Mev. Conradie na Transvaal en Mev. Ingrid du Plessis (later Millar) word as die Hoof aangestel. In 1979 betrek Woelwater kleuters en Personeel hulle nuwe gebou; die planne is opgetrek deur Mnr. M. de Villiers. Amptelike opening vind plaas in 1980. Mev. Lana Vosloo word vanaf 1984 as Hoof aangestel waarna Mev. Celia v.d. Merwe oorneem as Hoof in Mei 2005. Woelwater Pre-Primer dien na al die jare, steeds met trots, die gemeenskap van Amanzimtoti. See Amanzimtoti area on map to see other schools nearby.

School Details

Gallery

Woelwater Preprimary Pre-School - Image 1
Woelwater Preprimary Pre-School - Image 2

From Google

Google

Reviews and ratings sourced from Google Maps

View on Google Maps →
5.0

Based on 2 Google reviews

Angelique Van Den Heever· 3 years ago

My little daughter is so happy there the staff is excellent, peaceful and so helpful.

Werner Erasmus· 6 years ago

No reviews yet. Sign in to leave a review.

Nearby Schools